kosmopolities [boodskap #138041] |
Mon, 27 September 2021 07:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kosmopolities
Afbreking: kos•mo•po•li•ties
Byvoeglike naamwoord: kosmopolities
Vergrotende trap: kosmopolitieser
Oortreffende trap: kosmopolitiesste
Attributief: kosmopolitiese
Betekenis:
• Inklusief en nie gebind tot 'n bepaalde stad of land nie; soos 'n wêreldburger; ruim van gees.
Gebruik:
• Stormvoëls is kosmopolities en is dus oor alle wêreldseë versprei, maar bereik sy grootste diversiteit rondom Nieu-Seeland.
Sinoniem:
• kosmopolitaans
• wêreldburgerlik
Verwant:
• kosmopoliet
• kosmopolitisme
Vertaling:
Engels: cosmopolitan
Nederlands: kosmopolitisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|