Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veelseggend
veelseggend [boodskap #138040] Mon, 27 September 2021 06:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
veelseggend
Afbreking: veel•seg•gend
Samestelling: veel + seggend


Byvoeglike naamwoord: veelseggend
Vergrotende trap: veelseggender
Oortreffende trap: veelseggendste
Attributief: veelseggende
Partitief: veelseggends

Betekenis:
• Wat baie sê, of waaruit 'n mens baie kan aflei; swaargelaai aan betekenis.

Gebruik:
• Die onderwyser het 'n vreemde opmerking gemaak, waarskynlik onbedoeld, maar veelseggend.

Sinoniem:
• belangrik
• betekenisvol
• ekspressief
• sinryk
• sinvol
• suggestief
• uitdrukkingsvol
• veelbetekenend

Afgelei:
• veelseggendheid

Vertaling:
Engels: meaningful, significant
Nederlands: veelzeggend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesigseinder
Volgende onderwerp: kosmopolities
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:27:05 UTC 2025