Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesigseinder
gesigseinder [boodskap #138039] So, 26 September 2021 20:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die gesigseinder met sonsondergang.
Die gesigseinder met sonsondergang.
gesigseinder
Afbreking: ge•sigs•ein•der
Samestelling: gesig + -s- einder


Selfstandige naamwoord: gesigseinder
Meervoud: gesigseinders

Betekenis:
• Die grens van waarneming, waar die aarde en lug mekaar skynbaar raak.

Gebruik:
• Sy sit soggens op die stoep en tuur na die gesigseinder.

Sinoniem:
• horison
• kim
• verte
• verskiet

Vertaling:
Engels: horizon, skyline
Nederlands: gezichtseinder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wederstrewig
Volgende onderwerp: veelseggend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 08:20:54 MGT 2024