Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wederstrewig
wederstrewig [boodskap #138038] So, 26 September 2021 18:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wederstrewig
Afbreking: we•der•stre•wig


Byvoeglike naamwoord: wederstrewig
Vergrotende trap: wederstrewiger
Oortreffende trap: wederstrewigste
Attributief: wederstrewige

Betekenis:
• Wat ongehoorsaam en opstandig is.

Gebruik:
• Maar julle wou nie optrek nie, maar was wederstrewig teen die bevel van die Here julle God. [Deuteronomium 1:26]

Wisselvorm:
• weerstrewig

Sinoniem:
• dwarstrekkerig
• dwarsweg
• eiesinnig
• koppig
• opponerend
• opstandig
• rebels
• stribbelig
• teenpraterig
• weerbarstig
• weerspannig

Afgelei:
• wederstrewigheid

Vertaling:
Engels: oppositive, recalcitrant, refractory
Nederlands: opstandig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: standaard
Volgende onderwerp: gesigseinder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 21:50:47 MGT 2024