smalend [boodskap #137772] |
Fri, 27 August 2021 20:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smalend
Afbreking: sma•lend
Byvoeglike naamwoord: smalend
Vergrotende trap: smalender
Oortreffende trap: smalendste
Attributief: smalende
Partitief: smalends
Betekenis:
• Met minagting; op 'n neerhalende of spottende wyse.
Gebruik:
• Sy smalende opmerking het haar baie seer gemaak.
Sinoniem:
• beledigend
• bytend
• honend
• minagtend
• sarkasties
• sinies
• spottenderwys
• verkleinerend
Vertaling:
Engels: scornful
Nederlands: smalend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|