| saffier [boodskap #137587] |
Sa., 14 Augustus 2021 20:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Saffier.
saffier
Afbreking: saf•fier
Uitspraak: /saˈfir/
Selfstandige naamwoord: saffier
Meervoud: saffiere
Verkleinwoord: saffiertjie
Meervoud van verkleining: saffiertjies
Betekenis:
• 'n Duursame, blou edelsteen, 'n variant van korund (Al2O3).
Gebruik:
• Die Ster van Indië is 'n saffier met 'n massa van 563,35 karaat.
Afgelei:
• saffierblou
• saffierbruilof
• saffierkwarts
• saffiersteen
Vertaling:
Engels: sapphire
Nederlands: saffier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|