Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jaspis
jaspis [boodskap #137586] Sa., 14 Augustus 2021 20:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26200
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Jaspis
Jaspis
jaspis
Afbreking: jas•pis


Selfstandige naamwoord: jaspis
Meervoud: jaspisse
Verkleinwoord: jaspissie
Meervoud van verkleining: jaspissies

Betekenis:
• 'n Halfedelsteen, meestal rooi of geel.

Gebruik:
Jaspis is 'n onsuiwer variant van kwarts.

Afgelei:
• jaspismarmer

Vertaling:
Engels: jasper
Nederlands: jaspis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doleer
Volgende onderwerp: saffier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 20 15:51:37 UTC 2026