Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinnaber
sinnaber [boodskap #137524] Mon, 09 August 2021 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sinnaber
Sinnaber
sinnaber
Afbreking: sin•na•ber


Selfstandige naamwoord: sinnaber
Meervoud:

Betekenis:
• Helderrooi mineraal, 'n kwiksulfied met formule HgS.

Gebruik:
Sinnaber is die belangrikste kwikerts.

Sinoniem:
• swaelkwik
• swawelkwik
• vermiljoen

Afgelei:
• sinnaberiet
• sinnaberrooi

Vertaling:
Engels: cinnabar
Nederlands: cinnaber

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalksteen
Volgende onderwerp: afvalpapier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:52:06 UTC 2025