Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laakbaar
laakbaar [boodskap #137522] Mon, 09 August 2021 18:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
laakbaar
Afbreking: laak•baar
Samestelling: laak + -baar


Byvoeglike naamwoord: laakbaar
Vergrotende trap: laakbaarder
Oortreffende trap: laakbaarste
Attributief: laakbare
Partitief: laakbaars

Betekenis:
• Wat afgekeur en bestraf moet word.

Gebruik:
• Sulke laakbare gedrag sal nie hier geduld word nie.

Sinoniem:
• aanstootlik
• afkeurenswaardig
• afskuwelik
• berispelik
• sleg
• swak
• veragtelik
• verwerplik
• verwytbaar

Afgelei:
• laakbaarheid

Vertaling:
Engels: reprehensible, blameworthy, objectionable
Nederlands: laakbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mummifiseer
Volgende onderwerp: kalksteen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:05:16 UTC 2025