ekskursie [boodskap #137292] |
Wed, 21 July 2021 10:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ekskursie
Afbreking: eks•kur•sie
Selfstandige naamwoord: ekskursie
Meervoud: ekskursies
Verkleinwoord: ekskursietjie
Meervoud van verkleining: ekskursietjies
Betekenis:
• 'n Uitstappie iewers heen, meestal as 'n groep vir pret of opvoedkundige doeleindes.
Gebruik:
• Die klas het hulle ekskursie na die dieretuin vreeslik geniet.
Sinoniem:
• rit
• reis
• toer
• uitstappie
Afgelei:
• ekskursiekaartjie
• ekskursietarief
• ekskursietrein
Vertaling:
Engels: excursion, outing, sightseeing trip
Nederlands: excursie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|