Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwesenlik
verwesenlik [boodskap #137293] Wo., 21 Julie 2021 11:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25907
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwesenlik
Afbreking: ver•we•sen•lik


Werkwoord: verwesenlik
Verlede tyd: het verwesenlik
Teenwoordige deelwoord: verwesenlikend, verwesenlikende
Verlede deelwoord: verwesenlikte

Betekenis:
• Om planne werklik te laat word.

Gebruik:
• Sy het verder gaan studeer om haar droom te verwesenlik.

Sinoniem:
• aktualiseer
• bereik
• bewaarheid
• daarstel
• manifesteer
• realiseer
• regkry
• teweegbring
• vergestalt
• vervul
• verwerklik
• volbring

Afgelei:
• verwesenliking

Vertaling:
Engels: to realise, actualise, fulfil, come true
Nederlands: realiseren, actualiseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekskursie
Volgende onderwerp: braaipan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 23 11:18:52 UTC 2026