sintese [boodskap #137072] |
Mon, 28 June 2021 12:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sintese
Afbreking: sin•te•se
Selfstandige naamwoord: sintese
Meervoud: sinteses
Verkleinwoord: sintesetjie
Meervoud van verkleining: sintesetjies
Betekenis:
• 'n Nuwe geheel wat uit afsonderlike dele gevorm is.
Gebruik:
• Nederlands is 'n sintese van die Noord- en Suidnederlandse dialekte.
Sinoniem:
• amalgamasie
• kombinasie
• opbouing
• samesmelting
• samestelling
• samevoeging
• verbinding
• vorming
Antoniem:
• analise
Hiponiem:
• biosintese
• chemosintese
• fotosintese
• spraaksintese
Afgelei:
• sintesering
• sinteseteorie
• sintetiseer
Vertaling:
Engels: synthesis
Nederlands: synthese
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|