Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Haikus deur mans geskryf
Haikus deur mans geskryf [boodskap #14933] Di, 19 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" writes: >
Jennifer L. Logan heeft geschreven ...

>> Mans het oor die algemeen nie die geduld om hul hande
>> te waag aan digkuns.

Wel, wel, wel, Jennifer. So jy is ook 'n
outoriteit op die gebied van digkuns!
En as jy nou so 'n digversameling oop-
slaan, sien jy net vroue-digters se name
daar?

> Niks geen handen, pure hersenkracht:
>
> Rijmen en dichten
> woorden schieten me tekort
> k'moet snel maar weer gaan
>
> Tada!!!!
> (5-7-5; hier heb ik bijna een kwartier over gedaan, geen geduld!?!?! Nu
> jullie weer.)
>
> Groeten,
> Arthur

Goed, Arthur. Was dit nou nie 'n kwartier
wat goed bestee was nie. Hoop jy skryf nog
een. Onthou net, dis beter om 'n observasie
van die natuur of soiets te maak, en dit te
verbind met 'n sekere gevoel. Sodat jy daarna
amper die ding kan sien, soos 'n foto. Ek sien
uit na jou volgende haiku.

Gloudina

>
Re: Haikus deur mans geskryf [boodskap #14987 is 'n antwoord op boodskap #14933] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
>
>
>>> Mans het oor die algemeen nie die geduld om hul hande
>>> te waag aan digkuns.
>
> Wel, wel, wel, Jennifer. So jy is ook 'n
> outoriteit op die gebied van digkuns!
> En as jy nou so 'n digversameling oop-
> slaan, sien jy net vroue-digters se name
> daar?

Nou is ek seker, Gloudina het haar "graad in die letterkunde" op 'n laër
skool opgetel.Kyk goed, tante Kwaak, ek het gesê "..oor die algemeen..". In
my boekie beteken dit dat daar dus ook uitsonderings bestaan. Ek is my bewus
van groot mans se werke soos Joost van den Vondel en ook Shakespeare wie sy
werke jy onlangs nog totaal verkeerd verstaan en daarby nog verkrag het ook.
Hoekom sit jy nou die kappie nie van jou kop af nie en laat een fris windjie
daai gifwolke en kruitdampe 'n bietjie wegblaas nie? Terselfde tyd kan jy dan
ook een bietjie meer in die wêreld kyk en sien dat daar wragtig mense is wat
ander opinies het as jy en Sizwe en ander skynheilige bliksems wat van die
vrugte van die ou Suid Afrika geniet het en ewe skielik wanneer die windjie
draai soos hyenaas met hul stert tusse hul pote pad gee en die land uit
hardloop. Dis een ding om te emigreer maar dis baie anders as jy emigreer en
dan jou groot muil ooptrek teën anders denkendes wat wel in Suid Afrika bly
vanaf 'n moerse groot afstand omdat dit so veilig voel. Dis amper soos die
klein goed wat agter sy pa se hekkie "Voetsek" skree vir 'n swartman in die
straat.

Gaan skryf weer haikus, Gloudina. Jou 3-5 gediggies. Is dit nie snaaks hoe jy
die ander dag vir Leendert opdraag om my in één lettergreep woorde iets te
verduidelik nie? Daai gediggies het nie baie meer as dit nie, nè?

Jislaaik, jy is een van die oorlogsugtigste vrouens wat ek (jammer genoeg)
raakgeloop het. Jy is erger dan PW. Sy bynaam is van hierdie dag af joune.
Jy is van vandag af "Die Groot Krokodil"

Jy moet ophou om mense in hierdie groep om te krap en met hul skrywery te
peuter. As jy iets aanhaal moet jy die heel sin aanhaal, nie net 'n stukkie
nie. Jy maak jou skuldig aan dieselfde mispraktyke waaraan joernaliste
hulself skuldig gemaak het deur iemand se gedagtes uit verband uit te trek en
dit dan as sodanig te publiseer om die publieke opinies teën die skrywer te
kant. Sies!!
Eintlik is jy maar 'n vieslike klein vuilgoed Gloudina Bouwer. En laf.

Jennifer

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail daemon to
Choke & Puke.
Re: Haikus deur mans geskryf [boodskap #14988 is 'n antwoord op boodskap #14933] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Jennifer L. Logan wrote in message ...
> Jy moet ophou om mense in hierdie groep om te krap en met hul skrywery te
> peuter. As jy iets aanhaal moet jy die heel sin aanhaal, nie net 'n stukkie
> nie. Jy maak jou skuldig aan dieselfde mispraktyke waaraan joernaliste
> hulself skuldig gemaak het deur iemand se gedagtes uit verband uit te trek en
> dit dan as sodanig te publiseer om die publieke opinies teën die skrywer te
> kant. Sies!!
> Eintlik is jy maar 'n vieslike klein vuilgoed Gloudina Bouwer. En laf.
>

Miskien kan sy 'n haiku skryf oor hormoonvervanging.
Re: Haikus deur mans geskryf [boodskap #15194 is 'n antwoord op boodskap #14933] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 20 May 1998 03:35:40 -0700, "Jennifer L. Logan"
wrote:

>> te waag aan digkuns.[/color]
>>
>> Wel, wel, wel, Jennifer. So jy is ook 'n
>> outoriteit op die gebied van digkuns!
>> En as jy nou so 'n digversameling oop-
>> slaan, sien jy net vroue-digters se name
>> daar?
>
> Nou is ek seker, Gloudina het haar "graad in die letterkunde" op 'n laër
> skool opgetel.Kyk goed, tante Kwaak, ek het gesê "..oor die algemeen..". In
> my boekie beteken dit dat daar dus ook uitsonderings bestaan. Ek is my bewus
> van groot mans se werke soos Joost van den Vondel en ook Shakespeare wie sy
> werke jy onlangs nog totaal verkeerd verstaan en daarby nog verkrag het ook.
> Hoekom sit jy nou die kappie nie van jou kop af nie en laat een fris windjie
> daai gifwolke en kruitdampe 'n bietjie wegblaas nie? Terselfde tyd kan jy dan
> ook een bietjie meer in die wêreld kyk en sien dat daar wragtig mense is wat
> ander opinies het as jy en Sizwe en ander skynheilige bliksems wat van die
> vrugte van die ou Suid Afrika geniet het en ewe skielik wanneer die windjie
> draai soos hyenaas met hul stert tusse hul pote pad gee en die land uit
> hardloop. Dis een ding om te emigreer maar dis baie anders as jy emigreer en
> dan jou groot muil ooptrek teën anders denkendes wat wel in Suid Afrika bly
> vanaf 'n moerse groot afstand omdat dit so veilig voel. Dis amper soos die
> klein goed wat agter sy pa se hekkie "Voetsek" skree vir 'n swartman in die
> straat.
>
> Gaan skryf weer haikus, Gloudina. Jou 3-5 gediggies. Is dit nie snaaks hoe jy
> die ander dag vir Leendert opdraag om my in één lettergreep woorde iets te
> verduidelik nie? Daai gediggies het nie baie meer as dit nie, nè?
>
> Jislaaik, jy is een van die oorlogsugtigste vrouens wat ek (jammer genoeg)
> raakgeloop het. Jy is erger dan PW. Sy bynaam is van hierdie dag af joune.
> Jy is van vandag af "Die Groot Krokodil"
>
> Jy moet ophou om mense in hierdie groep om te krap en met hul skrywery te
> peuter. As jy iets aanhaal moet jy die heel sin aanhaal, nie net 'n stukkie
> nie. Jy maak jou skuldig aan dieselfde mispraktyke waaraan joernaliste
> hulself skuldig gemaak het deur iemand se gedagtes uit verband uit te trek en
> dit dan as sodanig te publiseer om die publieke opinies teën die skrywer te
> kant. Sies!!
> Eintlik is jy maar 'n vieslike klein vuilgoed Gloudina Bouwer. En laf.>>

Baie woorde Jennifer, maar op die einde het jy steeds twak gepraat oor
mans en die digkuns, ne?
Vorige onderwerp: 'n Haiku deur IZAK BOUWER
Volgende onderwerp: Uit "& nou & nou" deur GERT VLOK NEL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:01:23 MGT 2024