hittegolf [boodskap #136784] |
Sat, 05 June 2021 14:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hittegolf
Afbreking: hit•te•golf
Samestelling: hitte + golf
Selfstandige naamwoord: hittegolf
Meervoud: hittegolwe
Verkleinwoord: hittegolfie
Meervoud van verkleining: hittegolfies
Betekenis:
• 'n Periode wat deur uiters hoë temperature gekenmerk word.
Gebruik:
• Die weerdiens voorspel dat die hittegolf ons môre sal tref.
Antoniem:
• koue front
Vertaling:
Engels: heat wave, hot spell
Nederlands: hittegolf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|