Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die muti-kletsers
Die muti-kletsers [boodskap #14891] |
Mon, 18 May 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Leendert van Oostrum" writes: >
> Sê my Gloudina, wat is die standpunt van die Kanadese samelewing oor die
> idee dat "iemand" die geleentheid gegee moet word om hom/haarself te
> verdedig teen aanklagte?
>
> Of kan ek in Kanada maar bloot rondgaan en beweer dat iemand anders 'n moord
> gepleeg het voordat ek hom, met die goedkeuring van die Kanadese samelwing
> om die lewe bring?
>
> Want dit is wat jy hier voorstaan.
Nee, Leendert, dit is nie. Maar dis mense
soos jy wat op julle verhogies klim en
van muti-moorde en dies meer klets wat
mense so siek vir julle ou stories maak
dat hulle al minder en minder simpatiek
word vir die lot van die handjievol
selfgetitelde "Boere" wat daar in SA sit
en kners. Selfs Afrikaners binne SA word
moeg vir julle. Hoe weet ek dit? Omdat
mense binne SA dit vir my sê,
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Die muti-kletsers [boodskap #15117 is 'n antwoord op boodskap #14891] |
Sat, 23 May 1998 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina skryf:
>> Nee, Leendert, dit is nie. Maar dis mense
>> soos jy wat op julle verhogies klim en
>> van muti-moorde en dies meer klets wat
>> mense so siek vir julle ou stories maak
>> dat hulle al minder en minder simpatiek
>> word vir die lot van die handjievol
>> selfgetitelde "Boere" wat daar in SA sit
>> en kners. Selfs Afrikaners binne SA word
>> moeg vir julle. Hoe weet ek dit? Omdat
>> mense binne SA dit vir my sê,
Hmmmm?
Interessant. Self jou politiek-korrekte Beeld het in die afgelope maand met
gereelde tussenposes begin "kners".
Jy kan gerus maar kyk hoe The Star vanoggend "kners".
Miskien kan jy jou onge-identifiseerde "mense binne Suid-Afrika" daarna
verwys (of dalk beskou jy hulle ook as deel van die "handjievol
selfgetitelde 'Boere' "?)
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Fri Jan 10 17:23:00 UTC 2025
|