borslap [boodskap #136553] |
Sat, 15 May 2021 20:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
borslap
Afbreking: bors•lap
Samestelling: bors + lap
Selfstandige naamwoord: borslap
Meervoud: borslappe
Verkleinwoord: borslappie
Meervoud van verkleining: borslappies
Betekenis:
• Lap om 'n kind se klere skoon te hou as hy/sy eet.
Gebruik:
• Lyk my ons sal vir jou 'n borslap moet kry.
Sinoniem:
• beffie
• morsdoekie
Vertaling:
Engels: bib
Nederlands: slabbetje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|