buitensporig [boodskap #136539] |
Wed, 12 May 2021 18:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buitensporig
Afbreking: bui•ten•spo•rig
Byvoeglike naamwoord: buitensporig
Vergrotende trap: buitensporiger
Oortreffende trap: buitensporigste
Attributief: buitensporige
Partitief: buitensporigs
Betekenis:
• Buite die gewone; wat alle norme oortref.
Gebruik:
• Die winkel is buitensporig duur.
Sinoniem:
• astronomies
• buitengewoon
• dol
• grotesk
• maatloos
• onredelik
• ontsettend
• oordadig
• oordrewe
• oormatig
• uitermate
• uitermatig
• uitspattig
• vreeslik
• verregaande
• verkwistend
Afgelei:
• buitensporigheid
Vertaling:
Engels: extravagant, lavish, excessive
Nederlands: buitensporig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|