Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smoorkwaad
smoorkwaad [boodskap #136538] Wo., 12 Mei 2021 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26797
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
smoorkwaad
Afbreking: smoor•kwaad
Samestelling: smoor + kwaad


Byvoeglike naamwoord: smoorkwaad
Attributief: smoorkwaai

Betekenis:
• Intensiewe vorm van kwaad: baie kwaad; die hoenders in.

Gebruik:
• Hy was smoorkwaad toe iemand reg voor hom in die ry indruk.

Sinoniem:
• briesend
• doodkwaad
• kokend
• rasend
• siedend
• woedend

Antoniem:
• bedaard
• doodkalm

Vertaling:
Engels: furious, very angry, mad with anger
Nederlands: woestkwaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stokdoof
Volgende onderwerp: buitensporig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Okt. 10 16:18:04 UTC 2026