stokdoof [boodskap #136537] |
Wed, 12 May 2021 18:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stokdoof
Afbreking: stok•doof
Samestelling: stok= + doof
Byvoeglike naamwoord: stokdoof
Attributief: stokdowe
Betekenis:
• Intensiewe vorm van doof: baie doof; so doof soos 'n kwartel; besonder hardhorend.
Gebruik:
• Die ou man is stokdoof en kan nie 'n woord hoor wat jy sê nie.
Sinoniem:
• potdoof
Vertaling:
Engels: stone-deaf
Nederlands: stokdoof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|