tuisnywerheid [boodskap #136516] |
Mon, 10 May 2021 15:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tuisnywerheid
Afbreking: tuis•ny•wer•heid
Samestelling: tuis + nywerheid
Selfstandige naamwoord: tuisnywerheid
Meervoud: tuisnywerhede
Verkleinwoord: tuisnywerheidjie
Meervoud van verkleining: tuisnywerheidjies
Betekenis:
• Winkel wat gebak en kunsvlyt wat tuis geproduseer is verkoop.
Gebruik:
• Die tuisnywerheid in die dorp verkoop die heerlikste tuisgebak.
Verwant:
• huisnywerheid
Vertaling:
Engels: home industry
Nederlands: knutselwinkel, handvaardigheidwinkel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|