| tuisnywerheid [boodskap #136516] |
Ma., 10 Mei 2021 15:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26477 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
tuisnywerheid
Afbreking: tuis•ny•wer•heid
Samestelling: tuis + nywerheid
Selfstandige naamwoord: tuisnywerheid
Meervoud: tuisnywerhede
Verkleinwoord: tuisnywerheidjie
Meervoud van verkleining: tuisnywerheidjies
Betekenis:
• 'n Winkel wat tuis geproduseerde gebak en kunsvlyt verkoop.
Gebruik:
• Die tuisnywerheid in die dorp verkoop die heerlikste tuisgebak.
Verwant:
• huisnywerheid
Vertaling:
Engels: home industry
Nederlands: knutselwinkel, handvaardigheidwinkel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 12 September 2026 09:06] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|