Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wanhopig
wanhopig [boodskap #136194] Mon, 05 April 2021 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wanhopig
Afbreking: wan•ho•pig


Byvoeglike naamwoord: wanhopig
Vergrotende trap: wanhopiger
Oortreffende trap: wanhopigste
Attributief: wanhopige
Partitief: wanhopigs

Betekenis:
• Sonder (of met min) hoop op 'n positiewe uitkoms.

Gebruik:
• Wanneer ek moedeloos en wanhopig is en voel of ek amper dood is, bid ek ernstig. [Psalms 61:3]

Sinoniem:
• desperaat
• hopeloos
• mismoedig
• moedeloos
• neerslagtig
• raadop
• radeloos

Antoniem:
• hoopvol

Vertaling:
Engels: hopeless, desperate
Nederlands: wanhopig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloeisel
Volgende onderwerp: oerknal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:49:24 UTC 2025