Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloeisel
bloeisel [boodskap #136193] Ma., 05 April 2021 07:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Appelboom vol bloeisels.
'n Appelboom vol bloeisels.
bloeisel
Afbreking: bloei•sel


Selfstandige naamwoord: bloeisel
Meervoud: bloeisels
Verkleinwoord: bloeiseltjie
Meervoud van verkleining: bloeiseltjies

Betekenis:
• Die blom van 'n vrugteboom.

Gebruik:
• Die perskebome se bloeisels begin vroeg in die lente te bot.

Hiponiem:
• amandelbloeisel
• appelbloeisel
• lemoenbloeisel
• peerbloeisel
• perskebloeisel
• pruimbloeisel
• seringbloeisel

Vertaling:
Engels: blossom
Nederlands: bloesem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 23 November 2026 19:54]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: bles
Volgende onderwerp: wanhopig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 25 15:09:06 UTC 2026