Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanstap
aanstap [boodskap #136152] Fri, 02 April 2021 08:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanstap
Afbreking: aan•stap
Samestelling: aan + stap


Werkwoord: stap aan, aanstap
Verlede tyd: het aangestap

Betekenis:
• Verder stap.
• Nader loop.

Gebruik:
• Julle moet solank aanstap, netnou is ons laat.
• Hy het op sy tyd daar aangestap gekom.

Sinoniem:
• aangaan
• aankom
• aanloop
• aanstryk
• stap
• voortbeweeg
• voortgaan
• weggaan

Vertaling:
Engels: to walk on along
Nederlands: aanstappen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanpas
Volgende onderwerp: adresseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:04:49 UTC 2025