paroniem [boodskap #136065] |
Thu, 25 March 2021 17:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paroniem
Afbreking: pa•ro•niem
Selfstandige naamwoord: paroniem
Meervoud: paronieme
Betekenis:
• 'n Woord wat dieselfde stam as 'n ander woord het, maar in vorm en betekenis verskil.
Gebruik:
• Die woorde "kinderlik" en "kinderagtig" is paronieme (die gedeelde stam is "kind").
Sinoniem:
• kernwoord
• stamwoord
Vertaling:
Engels: paronym, paronyme
Nederlands: paroniem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|