Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haardos
haardos [boodskap #136063] Thu, 25 March 2021 16:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
haardos
Afbreking: haar•dos
Samestelling: haar + dos


Selfstandige naamwoord: haardos
Meervoud: haardosse
Verkleinwoord: haardossie
Meervoud van verkleining: haardossies

Betekenis:
• Die hare wat op 'n mense se kop sit, of die styl waarin dit gedra word.

Gebruik:
• Dit moet ure neem om so 'n haardos in stand te hou nie.

Wisselvorm:
• haredos

Sinoniem:
• haarkapsel
• haartooisel
• kapsel

Vertaling:
Engels: hairdo, hairstyle, haircut
Nederlands: haardos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strykplank
Volgende onderwerp: verrinneweer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:41:24 UTC 2025