vertoef [boodskap #135850] |
Sat, 06 March 2021 11:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vertoef
Afbreking: ver•toef
Werkwoord: vertoef
Verlede tyd: het vertoef
Betekenis:
• 'n Ruk êrens bly (voordat mens verder reis).
Gebruik:
• Moenie by my aandring dat ek u moet verlaat om agter u om te draai nie; want waar u gaan, sal ek gaan; en waar u vertoef, sal ek vertoef; u volk is my volk, en u God is my God. [Rut 1:16]
Wisselvorm:
• vertoewe
Sinoniem:
• aanbly
• besoek
• bly
• deurreis
• draal
• kuier
• oorbly
• rondhang
• sloer
• talm
• uithang
• verkeer
• wag
Vertaling:
Engels: to stay, wait, linger
Nederlands: vertoeven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|