Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kelnerin
kelnerin [boodskap #135849] Sa, 06 Maart 2021 10:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19326
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kelnerin
Afbreking: kel•ne•rin
Samestelling: kelner + -in


Selfstandige naamwoord: kelnerin
Meervoud: kelnerinne
Verkleinwoord: kelnerinnetjie
Meervoud van verkleining: kelnerinnetjies

Betekenis:
• 'n Vroulike kelner; vrou wat mense bedien en vir hulle kos en drank aandra.

Gebruik:
• Die kelnerin neem die kliënte se bestelling.

Antoniem:
• kelner (manlik)

Afgelei:
• skeepskelnerin

Vertaling:
Engels: waitress
Nederlands: kelnerin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kokketiel
Volgende onderwerp: vertoef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 07:19:28 MGT 2024