Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
mantel
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
mantel
[
boodskap #135730
]
Sun, 14 February 2021 07:09
Leksikograaf
Boodskappe:
21014
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Mantel.
Skets wat die aarde se mantel aandui.
mantel
Afbreking: man•tel
Uitspraak: /ˈman.təl/
Selfstandige naamwoord:
mantel
Meervoud:
mantels
Verkleinwoord:
manteltjie
Meervoud van verkleining:
manteltjies
Betekenis:
• 'n Los oorkleed, soortgelyk aan 'n jas sonder moue wat los oor die skouers gedra word.
• (
figuurlik
) 'n Omhulsel wat iets beskerm.
Gebruik:
• Kersvader dra 'n rooi
mantel
.
• Die aarde se
mantel
lê direk onder die aardkors en is ongeveer 2900 km dik.
Spreekwoord:
• Jou
mantel
na die wind draai. [Jou op beginsellose wyse na omstandighede skik.]
Sinoniem:
• ampsgewaad
• bedekking
• omhulsel
• oortreksel
Hiponiem:
• karos
• oorjas
• sluier
• tjalie
• toga
Meroniem:
• benedemantel
• binnemantel
• buitemantel
• oppermantel
Afgelei:
• aardmantel
• mantelaap
• mantelbobbejaan
• manteldier
• manteldraaier
• mantelkap
• mantelkostuum
• mantelkraag
• mantelmou
• mantelpak
• mantelpunt
• mantelvlies
• mantelvliesbreuk
Vertaling:
Engels: cloak, cape, mantle, gown; shell, casing, sheathing
Nederlands: mantel
Afgelei:
• Van Oudhoogduits "
mantal
", van Latyn "
mantulum
", wat dop of kombers beteken.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
pensionaris
Volgende onderwerp:
knelpunt
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sat Jan 11 17:07:37 UTC 2025