Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pensionaris
pensionaris [boodskap #135729] Sa., 13 Februarie 2021 21:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27197
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
pensionaris
Afbreking: pen•sio•na•ris


Selfstandige naamwoord: pensionaris
Meervoud: pensionarisse
Verkleinwoord: pensionarissie
Meervoud van verkleining: pensionarissies

Betekenis:
• (verouderd) Afgetrede persoon wat pensioen ontvang. Sien pensioenaris.
• (histories) Regsgeleerde in diens van 'n stad of streek in die Lae Lande.

Gebruik:
• 'n Arm pensionaris (sic) behoort darem so 'n bietjie afslag te kry.
• Die hooftaak van die pensionaris was om die administrasie van 'n stad of streek in regsaangeleenthede te adviseer.

Afgelei:
• raadpensionaris
• stadspensionaris

Vertaling:
Engels: pensionary
Nederlands: pensionaris

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 21 November 2026 08:49]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: uroloog
Volgende onderwerp: mantel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Nov. 22 01:22:11 UTC 2026