uroloog [boodskap #135728] |
Sat, 13 February 2021 20:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uroloog
Afbreking: u•ro•loog
Selfstandige naamwoord: uroloog
Meervoud: uroloë
Betekenis:
• Dokter wat spesialiseer in versteurings van die urienweg en die eksterne geslagsorgane.
Gebruik:
• U sal 'n uroloog met daai probleem moet gaan sien.
Sinoniem:
• nierkundige
• nierspesialis
Verwant:
• urologie
• urologies
Vertaling:
Engels: urologist
Nederlands: uroloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|