weekdier [boodskap #135150] |
Sun, 27 December 2020 13:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weekdier
Afbreking: week•dier
Samestelling: week + dier
Selfstandige naamwoord: weekdier
Meervoud: weekdiere
Verkleinwoord: weekdiertjie
Meervoud van verkleining: weekdiertjies
Betekenis:
• 'n Soort dier wat nie 'n inwendige skelet het nie (filum Mollusca).
Gebruik:
• Meeste weekdiere het skulpe, maar sommige spesies soos die seekatte en naakslakke, moet daarsonder klaarkom.
Hiponiem:
• inkvis
• mossel
• oester
• perlemoen
• seekat
• slak
Afgelei:
• weekdierkunde
• weekdierkundige
Vertaling:
Engels: mollusc
Nederlands: weekdier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|