Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkwik
verkwik [boodskap #135151] So., 27 Desember 2020 13:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25691
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkwik
Afbreking: ver•kwik


Werkwoord: verkwik
Verlede tyd: het verkwik
Teenwoordige deelwoord: verkwikkend, verkwikkende
Verlede deelwoord: verkwikte

Betekenis:
• Om minder moeg, honger of dors te laat voel.

Gebruik:
• Hy sal ons verkwik soos lentereëns die grond verkwik. [Hosea 6:3]

Sinoniem:
• laaf
• verfris
• versterk

Afgelei:
• verkwiklik
• verkwikking

Vertaling:
Engels: to freshen up, refresh
Nederlands: verkwikken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weekdier
Volgende onderwerp: stoflik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 02 19:37:00 UTC 2026