hoon [boodskap #135134] |
Sat, 26 December 2020 18:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoon
Afbreking: hoon
Werkwoord: hoon
Verlede tyd: het gehoon
Betekenis:
• Iets of iemand met veragting behandel; bespot; belaster; uitlag.
Gebruik:
• Die politici hoon en jubel terwyl die wêreld agter hulle brand.
Vertaling:
Engels: to sneer at, make fun of, mock
Nederlands: honen
Selfstandige naamwoord: hoon
Meervoud: –
Betekenis:
• Krenking van iemand se goeie naam; smadelike bejeëning.
Gebruik:
• Noag het hom die argwaan en hoon van die gemeenskap op die hals gehaal.
Afgelei:
• honende
• hoongelag
• hoonlag
• hoonlaggend
Vertaling:
Engels: scorn, insult, outrage
Nederlands: hoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|