Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aantoon
aantoon [boodskap #135108] Fri, 25 December 2020 08:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aantoon
Afbreking: aan•toon
Samestelling: aan + toon


Werkwoord: toon aan, aantoon
Verlede tyd: het aangetoon

Betekenis:
• Iets uitwys of bewys.

Gebruik:
• Die historikus moet onpartydig wees en enige spekulasie duidelik aantoon.

Sinoniem:
• aandui
• aanwys
• bewys
• staaf
• toon
• uitwys
• wys

Vertaling:
Engels: to show, demonstrate, indicate
Nederlands: aantonen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanskaf
Volgende onderwerp: aardgas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:00:53 UTC 2025