| aantoon [boodskap #135108] |
Vr., 25 Desember 2020 08:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25514 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aantoon
Afbreking: aan•toon
Samestelling: aan + toon
Werkwoord: toon aan, aantoon
Verlede tyd: het aangetoon
Teenwoordige deelwoord: aantonend, aantonende
Verlede deelwoord: aangetoonde
Betekenis:
• Om iets uit te wys of te bewys.
Gebruik:
• Die historikus moet onpartydig wees en enige spekulasie duidelik aantoon.
Sinoniem:
• aandui
• aanwys
• bewys
• staaf
• toon
• uitwys
• wys
Afgelei:
• aantoonbaar
Vertaling:
Engels: to show, demonstrate, indicate
Nederlands: aantonen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|