Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » honderdduisend
honderdduisend [boodskap #134723] Mon, 23 November 2020 15:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
honderdduisend
Afbreking: hon•derd•dui•send
Samestelling: honderd + duisend


Telwoord: honderdduisend

Betekenis:
• Die getal 100 000, 105 of 'n tiende deel van 'n miljoen.

Gebruik:
• Ook het hy uit Israel honderdduisend dapper helde vir honderd talente silwer gehuur. [2 Kronieke 25:6]

Afgelei:
• honderdduisendste

Vertaling:
Engels: hundred thousand
Nederlands: honderdduizend


Selfstandige naamwoord: honderdduisend
Meervoud: honderdduisende

Betekenis:
• Die getal 100 000.

Gebruik:
• Die eerste honderdduisend is getel.

Vertaling:
Engels: hundred thousand
Nederlands: honderdduizend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: damara-dik-dik
Volgende onderwerp: haak-en-steek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:56:28 UTC 2025