Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » speelterrein
speelterrein [boodskap #134656] Sat, 21 November 2020 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
speelterrein
Afbreking: speel•ter•rein
Samestelling: speel + terrein


Selfstandige naamwoord: speelterrein
Meervoud: speelterreine
Verkleinwoord: speelterreintjie
Meervoud van verkleining: speelterreintjies

Betekenis:
• Terrein waarop gespeel of sport in die opelug beoefen word.

Gebruik:
• Die seuns speel pouses rugby op die skool se speelterrein.

Sinoniem:
• speelgrond
• speelveld
• sportveld

Vertaling:
Engels: playground
Nederlands: speelterrein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inspekteur
Volgende onderwerp: strafwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:10:33 UTC 2025