blomsteel [boodskap #134654] |
Sat, 21 November 2020 07:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blomsteel
Afbreking: blom•steel
Samestelling: blom + steel
Selfstandige naamwoord: blomsteel
Meervoud: blomstele
Verkleinwoord: blomsteeltjie
Meervoud van verkleining: blomsteeltjies
Betekenis:
• Deel van 'n plant wat 'n blom vashou.
Gebruik:
• Die mieliegifbol se blomsteel is 30 tot 40 cm lank en groot getalle klein blommetjies kom saam op 'n enkele hofie voor.
Vertaling:
Engels: pedicel, peduncle
Nederlands: bloemensteel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|