dissipline [boodskap #134595] |
Mon, 16 November 2020 14:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dissipline
Afbreking: dis•si•pli•ne
Selfstandige naamwoord: dissipline
Meervoud: dissiplines
Betekenis:
• Vermoë om gedrag te beheer; gehoorsaamheid wees aan voorskrifte, bevele of reëls (geen meervoud).
• 'n Tak van die wetenskap, kuns of 'n sport.
Gebruik:
• Dissipline begin met die voorbeeld wat jy as persoon stel.
• Biologie is eintlik 'n sambreelterm vir 'n aantal onafhanklike dissiplines.
Afgelei:
• dissiplineer
Vertaling:
Engels: discipline
Nederlands: discipline
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|