Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oënskynlik
oënskynlik [boodskap #134594] Ma, 16 November 2020 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oënskynlik
Afbreking: o•ën•skyn•lik


Byvoeglike naamwoord: oënskynlik
Vergrotende trap: oënskynliker
Oortreffende trap: oënskynlikerste
Attributief: oënskynlike
Partitief: oënskynliks

Betekenis:
• Hoe iets lyk of voorkom om te wees; op die oog af.

Gebruik:
• Die brak is oënskynlik vriendelik en onskadelik, maar hy kan geniepsig byt.

Afgelei:
• oënskynlikheid

Vertaling:
Engels: apparent, ostensible
Nederlands: ogenschijnlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rapporteer
Volgende onderwerp: dissipline
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:53:01 MGT 2024