rapporteer [boodskap #134593] |
Sun, 15 November 2020 20:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rapporteer
Afbreking: rap•por•teer
Samestelling: rapport + -eer
Werkwoord: rapporteer
Verlede tyd: het gerapporteer
Betekenis:
• Verslag doen.
• Iets aanmeld.
• Êrens aanmeld.
Gebruik:
• Ek het 10 mense wat aan my rapporteer.
• Rapporteer onverwyld enige voorvalle van geweld en misdaad aan die polisie.
• Ek het Maandag by my nuwe werk vir diens gerapporteer.
Afgelei:
• rapporteerbaar
• rapportering
Verwant:
• rapporteur
Vertaling:
Engels: to report
Nederlands: rapporteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|