Oorlog [boodskap #1744] |
Fri, 01 August 2003 02:01 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> Wat is jou mees geliefkoosde oorlog om oor te gesels?
> Die 2'de Wêreld oorlog. Ek veramel ook vlae.
> En as 'n stokperdjie bou ek skaalmodelle van tanks wat uit bogenoemde oorlog
> dateer. hier's 'n pic om jou 'n idee van my tydverdryf te geë. Ek is nog nie so
> kunstig nie, maar ek streef daarna ;-))
> Die tank is 'n Tiger I
Dit klink baie interessant! Hoeveel vlae het jy al? Wow, daardie
tank lyk vir my ongelooflik goed, so ek weet nie hoe dit gaan lyk as
jy nog meer kunstig raak nie?
Jy klink na 'n baie interessante mens, Andries!
Iets effens anders, maar dalk vind iemand dit interessant:
Nou die dag lees ek 'n interessante artikel oor "oorlog, musiek en
evolusie".
Die skrywer het gewonder oor die feit dat oorlogsmusiek deur al die
jare so populêr is en bly. Hier in Amerika, in elkgeval. Jy ken
seker die bekende Aaron Copland se "Fanfare for the common man"?
Blykbaar het hy dit gekomponeer tydens ww2 om die gewone Amerikaners
se bydrae aan die oorlog te vereer. Ook die Sousa marches en ander
waarmee ons kinders hier grootword, is gewild om te bly. Die outeur
het gewonder waarom ons nie ook musiek en balades skryf oor ander
soortgelyke tragiese probleme van "humanity" nie.
Hy maak toe die volgende stelling:
"I believe we love wartime music and other wartime cultural practises
in part because war is what got us where we are today. It is a grim
prospect, but the early human species that proiliferated were probably
the ones that wiped out everybody else around them."
Wat dink julle van hierdie statement? Wat dit verder interessant
maak, is dat hy ook genoem het van die artikel in Science News wat
gehandel het oor Genghis Khan: "According to an international team of
geneticists about 1 in 200 men worldwide carry a form of the Y
chromosome that originated un Mongolia nearly 1,000 years ago". Heel
waarskynlik is dit die resultaat van Genghis Kahn se militêre sukses,
want ou Genghis het self hierdie unieke Y chromosoom gehad.
Elkgeval - bottomline is dat daar nou gespekuleer word dat "war is not
a product of civilization, of nations and economics and boundary
lines. But has somehow been hardwired into the brain". (Bedoelende
die mense wat ou Genghis se Y chromosoom dra, sal heelwaarskynlik meer
oorlogsugtig wees as die gemiddelde mens) Dit het my laat wonder oor
Bush. :-)))
Maar die laaste paragraaf:
"If war is in our genetic makeup, we know from experience that so are
diplomacy and peace. They may be more tedious and perhaps less
emotionally gratifying than the decisive violence of war, and it'
scompelling songs. But they are still within our grasp, and that
should be music to our ears."
Verwysing: Travis, John, 2003, Genghis Kahn's legacy? Science News,
Februray 8, 2003, Vol 163, No.6
|
|
|
Re: Oorlog [boodskap #1748 is 'n antwoord op boodskap #1744] |
Fri, 01 August 2003 20:30 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" wrote>
> Dit klink baie interessant! Hoeveel vlae het jy al?
6
> Jy klink na 'n baie interessante mens, Andries!
Dis lekker om so nou en dan iets posiefs te hoor... ;-)
|
|
|
|
Re: Oorlog [boodskap #1750 is 'n antwoord op boodskap #1749] |
Fri, 01 August 2003 20:45 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 1 Aug 2003 22:31:38 +0200, "Andries" wrote:
> Positief...jammer oor die spelfout. :-))
>
water een?
Speedy
|
|
|
Re: Oorlog [boodskap #1751 is 'n antwoord op boodskap #1748] |
Fri, 01 August 2003 21:01 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" wrote:
>> Dit klink baie interessant! Hoeveel vlae het jy al?
> 6
Watter? As jy nog wil hê, en jy dink ons kan dalk help, moet jy net
vra, hoor. Dit is mos die lekkerte van Usenet - mense wat oral in die
wereld woon. :-)
>> Jy klink na 'n baie interessante mens, Andries!
> Dis lekker om so nou en dan iets posiefs te hoor... ;-)
Terloops, jy weet seker van die Usenet groepe wat suiwer handel oor
WW2? Het jy al ooit "WW2 Online" gespeel?
My seun (18) speel heeldag en aldag sulke geweldadige oorlogs goeters
op sy rekenaar. Ek vra maar liewers nie. :-)) Ek dink dis 'n "man
thing" om van die tipe goed te hou? :-))
Jy moet dalk sommer 'n klub stig vir mense met dieselfde
belangstelling daar naby jou? Dit behoort erg interessant te wees. Of
is daar al so iets?
|
|
|
Re: Oorlog [boodskap #1752 is 'n antwoord op boodskap #1750] |
Fri, 01 August 2003 21:13 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:t9klivgdqpig98qo50273loquthvnvs92b@4ax.com...
> On Fri, 1 Aug 2003 22:31:38 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Positief...jammer oor die spelfout. :-))
>>
>
> water een?
>
> Speedy
>
Ek het "positief" gespel as "posief"
|
|
|
Re: Oorlog [boodskap #1754 is 'n antwoord op boodskap #1752] |
Fri, 01 August 2003 21:49 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 1 Aug 2003 23:13:13 +0200, "Andries" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:t9klivgdqpig98qo50273loquthvnvs92b@4ax.com...
>> On Fri, 1 Aug 2003 22:31:38 +0200, "Andries"
>> wrote:
>>
>>> Positief...jammer oor die spelfout. :-))
>>>
>>
>> water een?
>>
>> Speedy
>>
>
> Ek het "positief" gespel as "posief"
>
ò, dis waarom ek gevra het, water een.
|
|
|
Re: Oorlog [boodskap #1772 is 'n antwoord op boodskap #1754] |
Sun, 03 August 2003 17:29 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou dat jy op die onderwerp is..ons het mekaar ontmoet tussen woordeboeke en
moterkapings op S.C.S.A.A. :-)
onthou jy????
|
|
|