| Oorlog [boodskap #1744] |
Vr., 01 Augustus 2003 02:01  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
>> Wat is jou mees geliefkoosde oorlog om oor te gesels?
> Die 2'de Wêreld oorlog. Ek veramel ook vlae.
> En as 'n stokperdjie bou ek skaalmodelle van tanks wat uit bogenoemde oorlog
> dateer. hier's 'n pic om jou 'n idee van my tydverdryf te geë. Ek is nog nie so
> kunstig nie, maar ek streef daarna ;-))
> Die tank is 'n Tiger I
Dit klink baie interessant! Hoeveel vlae het jy al? Wow, daardie
tank lyk vir my ongelooflik goed, so ek weet nie hoe dit gaan lyk as
jy nog meer kunstig raak nie?
Jy klink na 'n baie interessante mens, Andries!
Iets effens anders, maar dalk vind iemand dit interessant:
Nou die dag lees ek 'n interessante artikel oor "oorlog, musiek en
evolusie".
Die skrywer het gewonder oor die feit dat oorlogsmusiek deur al die
jare so populêr is en bly. Hier in Amerika, in elkgeval. Jy ken
seker die bekende Aaron Copland se "Fanfare for the common man"?
Blykbaar het hy dit gekomponeer tydens ww2 om die gewone Amerikaners
se bydrae aan die oorlog te vereer. Ook die Sousa marches en ander
waarmee ons kinders hier grootword, is gewild om te bly. Die outeur
het gewonder waarom ons nie ook musiek en balades skryf oor ander
soortgelyke tragiese probleme van "humanity" nie.
Hy maak toe die volgende stelling:
"I believe we love wartime music and other wartime cultural practises
in part because war is what got us where we are today. It is a grim
prospect, but the early human species that proiliferated were probably
the ones that wiped out everybody else around them."
Wat dink julle van hierdie statement? Wat dit verder interessant
maak, is dat hy ook genoem het van die artikel in Science News wat
gehandel het oor Genghis Khan: "According to an international team of
geneticists about 1 in 200 men worldwide carry a form of the Y
chromosome that originated un Mongolia nearly 1,000 years ago". Heel
waarskynlik is dit die resultaat van Genghis Kahn se militêre sukses,
want ou Genghis het self hierdie unieke Y chromosoom gehad.
Elkgeval - bottomline is dat daar nou gespekuleer word dat "war is not
a product of civilization, of nations and economics and boundary
lines. But has somehow been hardwired into the brain". (Bedoelende
die mense wat ou Genghis se Y chromosoom dra, sal heelwaarskynlik meer
oorlogsugtig wees as die gemiddelde mens) Dit het my laat wonder oor
Bush. :-)))
Maar die laaste paragraaf:
"If war is in our genetic makeup, we know from experience that so are
diplomacy and peace. They may be more tedious and perhaps less
emotionally gratifying than the decisive violence of war, and it'
scompelling songs. But they are still within our grasp, and that
should be music to our ears."
Verwysing: Travis, John, 2003, Genghis Kahn's legacy? Science News,
Februray 8, 2003, Vol 163, No.6
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Oorlog [boodskap #1772 is 'n antwoord op boodskap #1754] |
So., 03 Augustus 2003 17:29  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nou dat jy op die onderwerp is..ons het mekaar ontmoet tussen woordeboeke en
moterkapings op S.C.S.A.A. :-)
onthou jy????
|
|
|
|