Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plutokrasie
plutokrasie [boodskap #134560] Sat, 14 November 2020 08:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
plutokrasie
Afbreking: plu•to•kra•sie


Selfstandige naamwoord: plutokrasie
Meervoud: plutokrasieë

Betekenis:
• Regering deur 'n klein groepie rykes wat die mag met geld bekom.

Gebruik:
• In een van Hitler se toesprake het hy gesê dat Duitse leër die legioene van kapitalisme en plutokrasie verslaan het.

Verwant:
• plutokraat
• plutokraties

Hiperoniem:
• oligargie

Vertaling:
Engels: plutocracy
Nederlands: plutocratie

Nota:
• Samestelling van die Griekse woorde πλουτος (rykdom) en κρατειν (regeer, die mag hê).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plutokraat
Volgende onderwerp: liberaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:02:48 UTC 2025