formule [boodskap #134280] |
Mon, 26 October 2020 15:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
formule
Afbreking: for•mu•le
Uitspraak: /ˌfɔrˈmy.lə/
Selfstandige naamwoord: formule
Meervoud: formules
Verkleinwoord: formuletjie
Meervoud van verkleining: formuletjies
Betekenis:
• 'n Aantal bondige, maar noukeurige stappe wat tot 'n resultaat lei.
Gebruik:
• Wat is die formule vir jou sukses?
Afgelei:
• akkumulasieformule
• differensiasieformules
• kontinuïteitsformule
• struktuurformule
• towerformule
Verwant:
• formuleer
Vertaling:
Engels: formula
Nederlands: formule
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|