Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervolg
vervolg [boodskap #134279] Ma., 26 Oktober 2020 15:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25787
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervolg
Afbreking: ver•volg


Werkwoord: vervolg
Verlede tyd: het vervolg
Teenwoordige deelwoord: vervolgend, vervolgende
Verlede deelwoord: vervolgde

Betekenis:
• Om 'n handeling voort te sit; aangaan met iets.
• Om iemand vir vergelding te probeer opspoor.
• Om 'n geregtelike geding te voer.

Gebruik:
• Die radiodrama word volgende week vervolg.
• Talle Christene word weens hulle geloof vervolg.
• Gerrie Nel het die saak privaat vervolg.

Vertaling:
Engels: to continue; to persecute; to prosecute
Nederlands: vervolgen


Selfstandige naamwoord: vervolg
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Voortsetting van iets wat vroeër plaasgevind het.

Gebruik:
• Die vervolg word volgende week uitgesaai.

Vertaling:
Engels: continuation, sequel
Nederlands: vervolg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meetkundig
Volgende onderwerp: formule
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jul. 13 03:25:13 UTC 2026