Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » straatkind
straatkind [boodskap #134157] So, 18 Oktober 2020 20:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
straatkind
Afbreking: straat•kind
Samestelling: straat + kind


Selfstandige naamwoord: straatkind
Meervoud: straatkinders
Verkleinwoord: straatkindjie
Meervoud van verkleining: straatkindjies

Betekenis:
• 'n Huislose kind sonder heenkome wat op straat leef, of 'n kind wat te veel tyd op straat spandeer.

Gebruik:
• Elke straatkind wat bedel en steel om te oorleef is blootgestel aan gevaar, geweld en uitbuiting.

Vertaling:
Engels: street child, street kid
Nederlands: straatkind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grondkunde
Volgende onderwerp: kloon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 00:18:27 MGT 2024