Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » towery
towery [boodskap #134027] Fri, 09 October 2020 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
towery
Afbreking: to•we•ry


Selfstandige naamwoord: towery
Meervoud: towerye

Betekenis:
• Die manipulering van bonatuurlike kragte.

Gebruik:
• Baie mense in Suid-Afrika glo aan towery.

Sinoniem:
• heksery
• magie
• toorkuns

Vertaling:
Engels: witchcraft, sorcery
Nederlands: toverij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onreinheid
Volgende onderwerp: pleit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:36:26 UTC 2025