Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pleit
pleit [boodskap #134028] Vr., 09 Oktober 2020 20:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25955
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pleit
Afbreking: pleit


Werkwoord: pleit
Verlede tyd: het gepleit
Teenwoordige deelwoord: pleitend, pleitende
Verlede deelwoord: gepleite

Betekenis:
• Om argumente aan te bied om 'n beslissing te beïnvloed.

Gebruik:
• Die man pleit vir sy lewe.
• Sy het op al die aanklagte skuldig gepleit.

Sinoniem:
• smeek
• soebat

Verwant:
• bepleit

Vertaling:
Engels: to plead
Nederlands: pleiten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: towery
Volgende onderwerp: behoudend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 30 18:16:00 UTC 2026